1475 Episodio

  1. Die Trefkrag van Vrede

    Pubblicato: 13/11/2024
  2. Jou Bydrae tot Vrede

    Pubblicato: 12/11/2024
  3. ‘n Vredesverklaring

    Pubblicato: 11/11/2024
  4. Wees Heilig

    Pubblicato: 10/11/2024
  5. Vrede van alle Kante

    Pubblicato: 09/11/2024
  6. Die Belofte van Vrede

    Pubblicato: 08/11/2024
  7. Onbegryplik

    Pubblicato: 07/11/2024
  8. Volg My

    Pubblicato: 06/11/2024
  9. Strome van Seẽn

    Pubblicato: 05/11/2024
  10. Die Seën van Vrede

    Pubblicato: 04/11/2024
  11. Selfs Nog Meer Genade

    Pubblicato: 03/11/2024
  12. Die Ewige Geskenk

    Pubblicato: 02/11/2024
  13. Meer as Genoeg

    Pubblicato: 01/11/2024
  14. Ons het Almal dié Basiese Behoefte

    Pubblicato: 31/10/2024
  15. Deur Genade Verander

    Pubblicato: 30/10/2024
  16. Is Jy ‘n Leuenaar?

    Pubblicato: 29/10/2024
  17. Is jou lewe ‘n Bootvaart?

    Pubblicato: 28/10/2024
  18. Daardie Tyd Kom!

    Pubblicato: 27/10/2024
  19. Getransformeer deur Jesus se Heerlikheid

    Pubblicato: 26/10/2024
  20. Jesus is die Woord

    Pubblicato: 25/10/2024

6 / 74

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.