Is daar hoop vir die rand?

RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio

Categorie:

Gert Visser, valutaspesialis van Rand Merchant Bank, bespreek die rand se beweging.